Blog

May 13, 2026 0 Comments

NOTICE: PLANNED ESKOM POWER OUTAGE POSTPONED

NOTICE: PLANNED ESKOM POWER OUTAGE POSTPONED (WEDNESDAY, 13 MAY 2026 09:10)

Please be advised that the planned electricity outage originally scheduled for tomorrow, Thursday, 14 May 2026, has been postponed to Thursday, 21 May 2026.

Due to inclement weather, the maintenance work will now take place on:

•Date: Thursday, 21 May 2026

•Time: 08:00 – 16:00

•Affected Areas: Bredasdorp, Napier, Klipdale & Napier / Elim Farms

IMPORTANT:

Residents are advised to treat all electrical outlets and installations as live during this period, as electricity may be restored earlier than anticipated.

We apologize for any inconvenience caused by this change in schedule. Thank you for your understanding.

________________________________________

KENNISGEWING: BEPLANDE ESKOM KRAGONDERBREKING UITGESTEL ( WOENSDAG, 13 MEI 2026 09:10)

Neem asseblief kennis dat die beplande kragonderbreking wat oorspronklik vir môre, Donderdag, 14 Mei 2026, geskeduleer was, uitgestel is na Donderdag, 21 Mei 2026.

As gevolg van gure weer, sal die instandhoudingswerk nou plaasvind op:

•Datum: Donderdag, 21 Mei 2026

•Tyd: 08:00 – 16:00

•Geaffekteerde Gebiede: Bredasdorp, Napier, Klipdale & Napier / Elim Plase

BELANGRIK:

Inwoners word versoek om alle elektriese punte en installasies as lewendig te beskou gedurende hierdie tydperk, aangesien die krag moontlik vroeër as verwag herstel kan word.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat deur hierdie skeduleverandering veroorsaak word. Dankie vir u begrip.