Ongoing

Shell Museum Exhibition

Seashell House 8 Golf Street, L'Agulhas

Free entry For more information contact 082 296 0144

Kassiesbaai Foto – Uitstalling

Vissersunie Hall Kus Road, Arniston

Kom besugtig die geskiedenis van Kassiesbaai en wees deel van die projek. Bring die familie en besoek ons foto uitstalling!   TYE: Vrydag 18 April 18h00-20h00 Saterdag 19 April 08h00-16h00

Kassiesbaai Market

Vissersunie Hall Kus Road, Arniston

Kassiesbaai's First Easter Market! Bring the whole family and come and enjoy the day with us!

Paasnaweek Basaar

Suiderlig Dienssentrum Struisbaai

Verskeidenheid vars vleis, gevriesde kosse, gaar afval, kinder tafel en vele meer.

Suidooster by Kokkedoor Vuur & Vlam

Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai

Kom kook met die sterre en geniet die dag saam met die gesin!! Registreer op die dag. Vir meer inligting kontak Dot du Toit by 062 132 0807

Easter Hot Cross Bun Bake-Off

Napier Country Hotel 88 Sarel Cilliers Street, Napier

An exciting competition open to all stallholders at the Village Market, whether food or otherwise, with judging in the hands of our shoppers.   Whatsapp Annemarie to participate