Kuns, Koek en Koffie
Butterblock Struisbaai Mall Cinneraria Street, Shop 8, StruisbaaiSkilder ‘n seetoneel met 'n fokus op wolk-tegniek. Alle materiaal en verversings ingesluit. Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489 hello@inaeksteenart.co.za Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za
R395