Ongoing

Kunsuitstalling in Fynere Kunste

Lighthouse Art Gallery 9A Main Road, Struisbaai

Kunste deur ons plaaslike Kunstenaars Kontak ons vir meer inligting by 028 205 0042 of 077 363 2953

Mariene Maand-Uitstalling

Agulhas Heemhuis Van Druten Cresent, Agulhas

Kom vier die Kaap Agulhas kuslyn se mariene erfenis saam met ons!   Kontak Emmerentia de Kock - emma.dekock@agulhaserfenis.org.za Matilda Bester - matildabester@outlook.com