Ongoing

Two Oceans Marlin Tournament

Join us for the annual Two Oceans Marlin Tournament! For enquiries contact Marinda de Kock at 076 191 3744 or 2017sphk@gmial.com

Kuns, Koek en Koffie

Butterblock Struisbaai Mall Cinneraria Street, Shop 8, Struisbaai

Skilder saam 'n Van Gogh sonneblom! Alle materiaal en verversings ingesluit.   Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489 hello@inaeksteenart.co.za Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za

R450

Pa & Seun Byeenkoms

6 Geel Straat 6 Geel Straat, Napier

Bou 'n Fondasie Alle Pa's en Seuns welkom! Kom bou saam, leer saam en groei saam! Vir navrae kontak ons op: 028 001 0557