Moegdans Langarm Skuur Dans

Sanddrift, Klipheuwel Farm Napier, South Africa

Deure open 18h30 vir 19h00. Kaart fasiliteite beskikbaar. Kaartjies beskikbaar aanlyn by WebTickets of by enige Pick n Pay @ R90. By die deur @ R100. Kontank Kroeg beskikbaar. Boerewors Rolle @ R40.   Sanddrift, Klipheuwel Farm, 4km van Napier & 13km van Bredasdorp. Afdraai op die R316. Vir meer inligting kontak: Robert Hayes 082 …
Continue reading Moegdans Langarm Skuur Dans

R100

South African Council for Business Women Overberg Branch End of Year Social Function

Bredasdorp Square c/o Long and Union Street, Bredasdorp, South Africa

Come join us for a fun-filled lunch at Bredasdorp Square as we celebrate the end of the year on a high note! Bring an item you no longer need to lunch and join the fun! R200 per person.   RSVP by 29 November 2024 at overberg@sacbw.org OR whatsapp 077 270 9273.

R200

Kuier Saam Met Callie Roos

Struisbaai Harbour Cafe Harbour Road, Struisbaai, South Africa

Callie Roos se Boek Bekendstelling Seekos mandjie, sherry en wyn proe.   Bespreek nou by René Robinson 083 899 9882 of rene@struisbaaiharbourcafe.co.za    

R215

Kuns Koek en Koffie

Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

Studie oor komposie, kleur met toonwaardes, perspektiewe, lig en skadu en tegniek. Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes – geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489  

R595

Agulhas Erfenis Vereniging Basaar Ete

NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

Ter herdenking van die L'Agulhas Kerkgebou se 65 jaar.   Bespreek by agulhas.heritage@gmail.com

R80

Stoep Sundowner Fridays

Die Stoep: Sleep, Studio, Spaza 52 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

Sundowners & Tapas charcuterie style every Friday in December. Use the Hoog Street entrance.   Contact Ashley @ 083 235 3076

Christmas Play & Dinner

All Saints Parish Hall 63 Villiers Street, Bredasdorp, South Africa

Hosted by Liefdesnessie Service Centre   RSVP @ 028 424 2304 or liefdesnessie@gmail.com Limited ticket available

R100

Kersete ten bate van Suiderlig Dienssentrum

Suiderlig Dienssentrum Struisbaai, South Africa

18h30 vir 19h00. R180 per persoon. Spyskaart: Voorgereg - Struisbaai Voorgereg tafel. Hoofgereg - Skenkelpastei, Waterblommetjie Bredie, Gerookte Varknek met Mosterd sous, Braai Aartappels, Pietersielie Rys, Pampoentert en geroomde Spinasie en Sampioene, Appelvorm, Beetslaai, Koringslaai, Slaphakskeentjies. Nagereg - Drie Bessie Kaaskoek.

R180
Skip to content