Lighthouse Art Gallery & Dècor
Lighthouse Art Gallery 9A Main Road, Struisbaai, South AfricaBied aan 'n verskeidenheid van kreatiewe werkswinkels aan die feesseisoen. Macrame Servetringe Werkswinkel Kerskrans Werkswinkel Kuns Klas - Skilder 'n Protea Vir enige navrae of registrasies, kontak ons gerus by Lighthouse Art Gallery!