• Kersete ten bate van Suiderlig Dienssentrum

    Suiderlig Dienssentrum Struisbaai, South Africa

    18h30 vir 19h00. R180 per persoon. Spyskaart: Voorgereg - Struisbaai Voorgereg tafel. Hoofgereg - Skenkelpastei, Waterblommetjie Bredie, Gerookte Varknek met Mosterd sous, Braai Aartappels, Pietersielie Rys, Pampoentert en geroomde Spinasie en Sampioene, Appelvorm, Beetslaai, Koringslaai, Slaphakskeentjies. Nagereg - Drie Bessie Kaaskoek.

    R180
  • Yvonne de Wit ‘Down to Earth’ Jewellery

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    From elegant rings and necklaces to intricate earrings and bracelets, Yvonne de Wit Jewellery Design's collection draws inspiration from Mother Earth and is celebrated by admirers as a pure-earth jewelry line. Yvonne transforms her cherished collection of African earth and semi-precious stones into one-of-a-kind pieces of art, incorporating sterling silver, copper, brass, and other metals.

  • Erfenis Basaar

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Vir meer inligting kontak: Emmerentia de Kock by 072 601 6168, dekockemma@gmail.com OF Frances van der Westhuizen by 071 870 5981, francesw@absamail.co.za

  • Kuns Koek en Koffie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    In-diepte studie oor vorm en tegniek. Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes - geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489  

    R495
  • Kreatiewe Kinders kom Verf Saam

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Maak jou eie kunswerk. Snacks, koeldrank en alle kunsmateriale ingesluit. Vir kinders 8-13 jaar.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489

    R350
  • Kuns, Koek en Koffie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Kom skilder jou eie abstrakte landskap! Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes – geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489  

    R495
  • Bingo

    Bet-El Church Hall c/o Rivier Street and Bloekom Street, Bredasdorp, South Africa

    10 Singles & 1 Full House 3 Christmas Specials @ R30 each   Contact Tammy at 067 779 7001 OR Duane at 068 451 1954

    R150
  • Kunswaardasie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Kunswaardeerder uit Johannesburg. R250 per kunswerk. Vir meer inligting kontak Ina by 081 735 2489  

    R250
  • Gr 7-8 Toekoms Tree Damara Staproete

    Net 4 Plekke oor!! Bespreek vandag nog!   Cape Nature De Mond Nature Reserve Damara Trail. Van De Mond na Waenhuiskrans.   Vir meer inligting kontak Ds Franziska by 082 055 8921

    R450