Kersfees Partytjie in Julie
NG Kerksaal Napier 46 High Street, Napier, South AfricaSenior Burgers oor 60 word deur GPF & Diens van Barmhartigheid uitgenooi vir Sop, Vetkoek en Nagereg. Bring u sangstem! Dra iets rooi of groen Kontak Hilary vir meer inligting by 082 596 5681 RSVP teen 24 Julie 2025