STRUISBAAI RFC vs STRUISBAAI LEGENDS
Struisbaai Sports Grounds Dolfyn Avenue, Struisbaai, South AfricaDie wedstryd waarvoor ons almal gewag het! ’n Spesiale kragmeting tussen die huidige Struisbaai RFC en ons Struisbaai Legends! Kom ondersteun die spelers, oud-spelers en die klub wat ons almal na aan die hart lê. STRUISBAAI – EEN KLUB. EEN GESKIEDENIS. EEN PASSIE.