Potjiekos Dag
Gotti's Pub & Restaurant Church Street, Bredasdorp, South AfricaKom geniet die dag en 'n bord potjie kos saam met ons! Skaap pot of wildspot met rys en potbrood RSVP hoeveelheid & opsie voor of op Saterdag 21 Maart 2026 Beperkte hoeveelheid borde RSVP by Kaylin 079 752 1727