Suiderlig Dienssentrum Talent Aand
Suiderlig Dienssentrum 107 Malvern Drive, Struisbaai, South AfricaDie Suiderlig Dienssentrum in Struisbaai beoog om ’n aand aan te bied waartydens verskeie inwoners van ons gemeenskap met hul besondere talente sal optree. Die geleentheid belowe om opwindend te wees en ryk aan verrassings en vermaak. Belangstellendes word versoek om hul items teen nie later nie as Vrydag, 30 Januarie, in te skryf. Deelnemers …
Continue reading Suiderlig Dienssentrum Talent Aand