Struisbaai Primêr Rugby & Netbal
Struisbaai Primêre Skool 31 5th Avenue, Struisbaai, South AfricaStruisbaai Vaardigheidsentrum VS Breedevallei Vaardigheidskool Ons nooi u hartlik uit om ons leerders te kom ondersteun. U teenwoordigheid en aanmoediging langs die baan maak 'n groot verskil.Ons sien uit daarna om u daar te verwelkom!Snoepie Beskikbaar!