Heuningberg Gholfdag
Bredasdorp Golf Club Recreation Street, Bredasdorp, South AfricaFondse word ingesamel vir die restourasie en opknapping van die klubhuisstoepe van hierdie eeu-oue gholfklub. 4BBS – R3 000 per vierbal Pryse te wen ter waarde van R20 000 Kontak gerus Marius Swart 082 565 6333 of Elmarie 028 424 1855