Nuwe Hilux Opedag en Bekendstelling
Rola Toyota Bredasdorp 41 Long Street, Bredasdorp, South AfricaToetsrit en ervaar die Nuwe Hilux eerstehands! Lekker eetgoed, Seattle Coffee Stasie, Pret vir die hele familie!
Toetsrit en ervaar die Nuwe Hilux eerstehands! Lekker eetgoed, Seattle Coffee Stasie, Pret vir die hele familie!
Kaartjies beskikbaar by Quicket Spys & drank: Bring jou eie mandjie
Luna Paige bring musiekteater na Napier Kom sit aan vir 'n heerlike Surinaamse/Indiese Nasi-dis Program:*Komplimentêre drankie & voorgereg*Vertoning (65 minute)*Hoofmaaltyd*Lekker kuier Admin: *Bring jou eie drankies (BYOB)*Kaartjies sluit in: konsert, verwelkomingsdrankie en twee gang maaltyd*Besprekings: WhatsApp (slegs) Jon Daamen by 072 697 2317 *7 Uile is 14km buite Napier (aanwysings sal per WhatsApp gestuur word)*Beperkte …
Continue reading Die Reisigers by 7 Uile
Learn how to make your own sourdough bread. Price includes sourdough starter, notes & recipes, baked sourdough. Contact us for a booking at 079 103 8900
Kom beleef die Woord & Musiek saam met HTS Drostdy Koperblaasorkes
Spoil the father figures in your life with this traditional Sunday spread! To book your table whatsapp Pieter on 064 863 4053 or phone Mojo's at 028 205 0037 Bookings close on Friday 19 June 2026.
Bookings essential! RSVP with Jenny at 0182 713 9343 before 18 June 2026.
Winter Solstice 2026 Join us and support The NSRI this winter solstice! For more information contact Station 30 Agulhas at 082 990 5952
Maak reg vir ’n aand van goeie wyn, groot gees en live musiek vir ons jaarlikse wynveiling en fondsinsameling RAAF sluit as gastekunstenaar aan en bring hul kenmerkende live vibe na die aand, verweef tussen ’n energieke veiling! Deure open 18:00 Verwag ’n aand wat rol tussen bod, musiek en lekker kuier, met genoeg redes …
Continue reading Rûens Kollege Wynveiling met RAAF
Get expert guidance on growing your business and unlocking new opportunities! Transport from surrounding areas can be arranged upon request. Registration from 09h00 - 09h50 Events starts at 10h00 - 14h00 RSVP with Gladys Jacobs at gjacobs@sedfa.org.za