Die Reisigers by 7 Uile
The 7 Owls Barn Tuinplaas, Farm 37, Napier, South AfricaLuna Paige bring musiekteater na Napier Kom sit aan vir 'n heerlike Surinaamse/Indiese Nasi-dis Program:*Komplimentêre drankie & voorgereg*Vertoning (65 minute)*Hoofmaaltyd*Lekker kuier Admin: *Bring jou eie drankies (BYOB)*Kaartjies sluit in: konsert, verwelkomingsdrankie en twee gang maaltyd*Besprekings: WhatsApp (slegs) Jon Daamen by 072 697 2317 *7 Uile is 14km buite Napier (aanwysings sal per WhatsApp gestuur word)*Beperkte …
Continue reading Die Reisigers by 7 Uile