Welvaartskepping in Suid Afrika Vandag
L'Agulhas Rolbalsaal 544 Poole Street, L'Agulhas, South AfricaSluit by ons aan vir ons Besprekingsforum oor Welvaartskepping in Suid Afrika Vandag. Spreker: Dr Riaan Botha RSVP voor 20 September 2026 by Emmerentia de Kock - dekockemma@gmail.com Donasies sal baie welkom wees.