Kaapse Kuns Fees
Struisbaai Harbour Cafe Harbour Road, Struisbaai, South AfricaKom geniet met ons 'n aand van Fynere kuns, Sang met viool begeleiding, eksotiese cuisine uit die see met 'n wynproe van 'n Kaapse landgoed. Bespreek en betaal nou by Lighthouse Art Gallery OF Struisbaai Harbour Cafe 077 363 2953