Omgewing en Oseane – Uitstalling
Agulhas Heemhuis Van Druten Cresent, AgulhasPlastiek en rommel is besig om die Omgewing en die Oseane te versmoor. Ons moet betrokke raak anders is ons Erfenis daarmee heen. Kontak: Emmerentia de Kock by dekockemma@gmail.com