Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kuns & Wyn Aand

November 8, 2024 @ 5:00 pm - 10:00 pm
R200

Ons eerste Kaapse Kuns aand!

Plaaslike opkomende kunstenaars.

Vars lynvis en Lomond wyne.

 

Kom ervaar ‘n ware visuele en smaak sensasie met die beste geselskap, in die mooiste omgewing.

Moenie hierdie een misloop nie!

Bespreek vandag nog jou plek en deel dit gerus met al jou kuns en wyn liefhebber vriende.

 

Bespekings by rene@struisbaaiharbourcafe.co.za

071 220 9704

Details

  • Date: November 8, 2024
  • Time:
    5:00 pm - 10:00 pm
  • Cost: R200

Venue

  • Struisbaai Harbour Cafe
  • Harbour Road
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map