- This event has passed.
Ora Laubscher bied aan Openbare Sake
August 5 @ 2:30 pm - 5:00 pm
R50

Kom sluit by ons aan vir Ora se Openbare Sake Vergadering!
Ons begin met Rudi se humorsitiese toneelstuk as radio nuusleser en dan brei hy uit oor die hoërskool se revue.
Daarna praat Elsette Strachan oor die nasionaliteite waarmee ons identifiseer.