Suideroord Tehuis bied aan Philip Moolman
December 6 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R90 – R150

Tafel kaartjie R150 p/p
Gallery R90 p/p
Bespreek by Cobia of Liami 028 424 1080
Bring jou eie piekniekmandjie, drinkgoed en eetgerei OF Bestel gerus ‘n platter by ons