- This event has passed.
Vrolik & Kleurvol Mark
November 28 @ 10:00 am - 1:00 pm
R40

Kom ondersteun ons Vrolik en Kleurvol Mark Fondsinsamelings projek vir die ACVV Dienssentrum Bredasdorp.
Pannekoek, tee, koffie, koeldrank, tert, koek, poeding en nog vele meer tekoop.
Koop vooraf kaartjies en kry afslag!
Kontak ons op 028 425 1632 of 079 643 8034