Sakevrou Dames Ontbyt
December 6 @ 10:00 am - 1:00 pm
R400

Sluit aan by ons vir die Fondsinsameling projek vir Macnea-Do Gabriel wat gekies is vir die 2026 Academic Achievers Tour.
Spreker – Rouxlene Badenhorst
Musiek – Belia Lourens
Ook Ilana Steyn en Gasvrou/MC – Ursulla met 2 Elle!
Vir besprekings whatapp Anna Aucamp by 075 258 2444