Lighthouse Art Gallery & Dècor
December 17 @ 8:00 am - December 23 @ 5:00 pm
Bied aan ‘n verskeidenheid van kreatiewe werkswinkels aan die feesseisoen.
- Macrame Servetringe Werkswinkel
- Kerskrans Werkswinkel
- Kuns Klas – Skilder ‘n Protea
Vir enige navrae of registrasies, kontak ons gerus by Lighthouse Art Gallery!