Suiderlig Dienssentrum Talent Aand
February 27 @ 6:30 pm - 10:00 pm
Die Suiderlig Dienssentrum in Struisbaai beoog om ’n aand aan te bied waartydens verskeie inwoners van ons gemeenskap met hul besondere talente sal optree.
Die geleentheid belowe om opwindend te wees en ryk aan verrassings en vermaak. Belangstellendes word versoek om hul items teen nie later nie as Vrydag, 30 Januarie, in te skryf.
Deelnemers fooi – R50
Vir meer inligting kontak Esmarè Erasmus by 083 518 5529