Loading Events

« All Events

Wyk 5 GOP & Begrotings Imbizo

April 22 @ 6:00 pm - 8:00 pm
REMINDER: IDP & BUDGET IMBIZO – WARD 5
A gentle reminder to all residents that the Ward 5 IDP & Budget Imbizo is happening today! We invite you to join Executive Mayor, Councillor Raymond Ross, for an informative session on the municipality’s development plans and budget. Your participation matters.
•Date: Wednesday, 22 April 2026
•Time: 18:00
•Venue: NG Kerk Suidpunt, Struisbaai
•Ward Councillor: Andries Eksteen
See you there!
_________________________________________
HERINNERING: IDP-& BEGROTINGSIMBIZO – WYK 5
’n Vriendelike herinnering aan alle inwoners dat die Wyk 5 IDP & Begrotingsimbizo vandag plaasvind! Ons nooi u uit om by die Uitvoerende Burgemeester, Raadslid Raymond Ross, aan te sluit vir ’n insiggewende sessie oor die munisipaliteit se ontwikkelingsplanne en begroting. U deelname is belangrik.
•Datum: Woensdag, 22 April 2026
•Tyd: 18:00
•Plek: NG Kerk, Suidpunt
•Wyksraadslid: Andries Eksteen
Sien jou daar!

Details

  • Date: April 22
  • Time:
    6:00 pm - 8:00 pm

Venue

  • NG Kerk Suidpunt
  • Main road
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map