Elim Blommefees 2026
October 3 @ 9:00 am - 11:30 pm
R20 – R40

After eight years, the beloved Elim Blommefees returns!!
Kom kuier, beleef en onthou!
Tema: Uit die as groei nuwe lewe.
Kom kuier op die werf, tea garden, plaaslike musiek tent, natuur uitstalling en vermaak vir die hele gesin!
Navrae: 028 482 1750
- Marius & Friends Live Entertainment!
- Samosas, koeksiesters and many more, even lace curtains and perfumes
- Worsrolletjie verkope
- NICO #plaaskindraas – Ons eie MC vir die dag!
- The Flavour Bar – fresh handcrafted irresistible Gourmet Popcorn
- JJEDH Sounds
- Nicky’s Kosstalletjie – kerrie afal, slaptjips, boerewors roll, currybuns
- Snoek Braai with Sweet Potato
- Chicken Leg Quarter with Curry Noodle Salad
- Colin’s Famous Fried Snoek and Curry Noodle Salad
- Tjops en Slaai, Boerewors Rol
- Blommefees Lootjie



