Foodie Fam Jam
September 6 @ 9:30 am - 5:00 pm
R120

Kom kuier saam met vermaak en liplekker potjiekos.
Oesfees vieringe en saamwees as ‘n gemeenskap![]()
![]()
Bring jou familie en vriende en deel in dié nuwe jaarlikse instelling.
Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor
Kinders onder 12 – Gratis
Bring asb eie glase en drinkgoed