Arise Vrouekonferensie 2026
August 14 @ 5:00 pm - August 16 @ 5:00 pm
R350

Registrasie vanaf 17:00
Begin 18:00
Registrasie vanaf 08:00
Begin 09:00
Diens begin 09:00
Vir kaartjies, kontak:
Ons sien ongelooflik uit om jou daar te verwelkom! 
“Staan op, skyn, want jou lig het gekom, en die heerlikheid van die Here het oor jou opgegaan.” – Jesaja 60:1