- This event has passed.
STRUISBAAI RFC vs STRUISBAAI LEGENDS
August 15 @ 1:00 pm - 5:00 pm

Die wedstryd waarvoor ons almal gewag het! 

’n Spesiale kragmeting tussen die huidige Struisbaai RFC en ons Struisbaai Legends! 

Kom ondersteun die spelers, oud-spelers en die klub wat ons almal na aan die hart lê. 

STRUISBAAI – EEN KLUB. EEN GESKIEDENIS. EEN PASSIE.