Veldblom Live
September 9 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R100 – R250

Bespreking oor ‘n belangrike saak: Grondonteiening en die toekoms van landbou.
Spesiale TLU-Sprekers:
Dr Ivan Meyer
Prof Andries Raath
Dr Theo de Jager
Ontvangs – 18h00
Konferensie – 18h30-19h30
Veldblom Optrede – 20h00
Bespreek u kaartjies by 028 424 1389
R100 OF R250 (gekookte ete ingesluit)