- This event has passed.
Troeteldier Gesonheidskliniek
August 29 @ 9:00 am - 12:00 pm

Gesonde troeteldiere, sterker gemeenskappe.
Bring jou honde en katte na ons Primêre Troeteldiergesondheidsorg-kliniek.
Maak asseblief seker dat alle honde aan ’n leiband is.
Katte moet veilig in ’n hok of mandjie vervoer word.
Kom ons werk saam om ons troeteldiere en gemeenskappe gesond en veilig te hou! 
AACL Bredasdorp bied ondersteuning aan diere en gemeenskappe in die plaaslike gebied