Troeteldier Gesondheids Kliniek
November 15 @ 9:00 am - 11:00 am

Bring jou honde en katte na ons Gesondheids Kliniek
- Hondsdolheid inentings
- Wurms en vlooibehandelings
- Mediese hulp vir siek troeteldiere
Maak asb seker dat honde op ‘n leiband is en dat katte veilig in ‘n boks of mandjie is.