Agulhas Erfenis en Bewaringsvereniging
May 7 @ 3:00 pm - 5:00 pm

Besprekingsforum oor Hoe Oorleef die Mens Kunsmatige Intelligensie?
Spreker: Nico Fourie
RSVP teen 5 Mei 2026 by:
Emmerentia de Kock – dekockemma@gmail.com
Matilda Bester – matildabester@outlook.com
Verversings is beskikbaar na die tyd
Donasies sal baie welkom wees