- This event has passed.
Agulhas Erfenis Vereniging Besprekingsforum
November 21 @ 4:00 pm - 6:00 pm

Sluit aan by ons vir Wynwaardering gepaard met ‘n wynproe!
Spreker is Pierre de Klerk, keldermeester van Graham Beck Kelders.
Verversings is beskikbaar na die tyd.
Donasies sal baie welkom wees.
Bespreek voor 18 November by Matilda Bester matildabester@outlook.com