Bakkie Sokkie
February 6 @ 7:00 pm - 11:30 pm

Kom ondersteun asseblief hierdie inisiatief. Alles ten gunste om ons boerderygemeenskap te help na die aaklige brande die afgelope paar maande.
Kunsveiling deur Cornie Swart van plaaslike BBos-kunstenaars en nog vele meer!
Toegangsgeld: Kospakkie Donasie