Blomskool Jaareindfunksie
November 18 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R230 – R250

Spreker: Amore Bekker
Blom war jy geplant is (‘n Griekse tragedie)
Mans welkom!
Kontant kroeg beskikbaar
Ete ingesluit
Lede – R230
Nie-Lede – R250
RSVP voor 13 November 2026