Loading Events

« All Events

Elim Morawiese Kersspel

December 14 @ 7:30 pm - 9:00 pm

Kom geniet ’n betowerende kersspel onder die liggies, tussen die bome, met gaskunstenaars en ’n spesiale varieté-konsert.

Gratis stalletjies beskikbaar!

Kontak Franay 074 028 8720 of Mariska 076 190 3897

Details

  • Date: December 14
  • Time:
    7:30 pm - 9:00 pm

Venue