Gesondheidskliniek vir Troeteldiere – Wyk 3
May 23 @ 9:00 am - 12:00 pm
Gratis

Bring u honde en katte na ons Primêre Gesondheidsorgkliniek.
Dienste Beskikbaar:
- hondsdolheidinentings (rabies)
- ontwurming ontvlooiing
- mediese hulp vir siek diere
Maak asb seker dat honde aan ‘n leiband is en katte veilig vasgemaak is (in ‘n boks of mandjie)