Help bou Struisbaai se Unieke Fynbos-Wandelpad
November 17 @ 9:00 am - November 24 @ 12:00 pm

Bring asseblief saam:
- snoeiskêr
- tuinhandskoene
- hoed
- sonbrand skerm
- water
Tee, koffie en koeldrank sal verskaf word.
Vir verdere navrae kontak Almarie by 082 572 4413