Heuningberg Gholfdag
February 21 @ 8:00 am - 5:00 pm
R3000

Fondse word ingesamel vir die restourasie en opknapping van die klubhuisstoepe van hierdie eeu-oue gholfklub.
4BBS – R3 000 per vierbal
Pryse te wen ter waarde van R20 000
Kontak gerus Marius Swart 082 565 6333 of Elmarie 028 424 1855