Johan Liebenberg Live
November 6 @ 6:30 pm - 8:00 pm
R150

Met stories, herinneringe en tydlose melodiee neem hy gehore op ‘n viering van liedjies wat generasies verbind.
A la carte menu beskikbaar vir die aand.
Bespreek julle kaartjies by Fish and More!