
- This event has passed.
Kassiesbaai Foto – Uitstalling
April 18 @ 8:00 am - April 19 @ 8:00 pm

Kom besugtig die geskiedenis van Kassiesbaai en wees deel van die projek.
Bring die familie en besoek ons foto uitstalling!
TYE:
Vrydag 18 April 18h00-20h00
Saterdag 19 April 08h00-16h00