- This event has passed.
Kersfees Partytjie in Julie
July 31 @ 10:00 am - 2:00 pm

Senior Burgers oor 60 word deur GPF & Diens van Barmhartigheid uitgenooi vir Sop, Vetkoek en Nagereg.
Bring u sangstem!
Dra iets rooi of groen
Kontak Hilary vir meer inligting by 082 596 5681
RSVP teen 24 Julie 2025