Kuns, Koek en Koffie
July 21 @ 3:30 pm - 5:30 pm
R450

Skilder saam ‘n ekspressionistiese overberg landskap
Alle materiaal en verversings ingesluit.
Registreer by Lighthouse Art Gallery 077 363 2953
info@lighthouseartgallery.co.za
Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za