
- This event has passed.
Kuns, Koek & Koffie
February 25 @ 3:30 pm - 5:30 pm
R395
Skilder ‘n abstrakte see toneel vol kleur en beweging.
Alle materiaal en verversings ingesluit.
Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489
hello@inaeksteenart.co.za
Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za