NG Kerk se 2025 Desember Bazaar
December 17 @ 8:00 am - December 20 @ 5:00 pm

Die Grootste Bazaar op die Suidpunt!
Kom geniet ons sappige disse, pannekoek, jaffels, koffie en tee, en nog vele meer!
Speletjies vir die kinders, perd ry, lekker musiek en die mooiste klere te koop!