Ontmoet die Kunstenaar – Lola Grey
September 19 @ 10:30 am - 12:30 pm

Moenie hierdie unieke en onvergeetlike kreatiewe ervaring misloop nie!
‘n Spesiale lewendige en gratis demonstrasie deur Lola Grey!
Vir meer inligting kontak ons by 028 205 0042 / 077 363 2953 of info@lighthouseartgallery.co.za