
- This event has passed.
Skeepswrak Museum Historiese Stap Toer
February 27 @ 5:30 pm - 7:00 pm
R100
Die Skeepswrak Museum Bredasdorp bied aan ‘n Histories Stap Toer met Ora Laubscher & Chessy Pieterse
Beperkte plekke beskikbaar
Bespreek nou!
Kontak die Museum vir verdere inligting by 028 424 1240